Tomas: God Se Dapper Sendeling - 2 Dapper-Reeks (Sagteband)
Books
In Stock
R33.91
Product Code: 9780638003574
Description
Het dit al ooit vir jou gevoel of jy God teleurgestel het? Ons dien ’n God van tweede kanse! En ons sien dit so mooi in die lewensverhaal van Tomas, ’n dissipel van Jesus.Tomas wou eers nie glo dat Jesus uit die dood opgewek is nie. Nadat Jesus aan hom verskyn het, was Tomas so oortuig van Jesus se opstanding dat hy die evangelie in Indië gaan verkondig het – en bereid was om te sterf daarvoor. Tomas: God se dapper sendeling vertel die verhaal van die ongelowige Tomas wat ’n dapper sendeling ...