15% Discount already included

Die Wapenrusting Van God (Sagteband)

Books In Stock

R164.35

Product Code: 9781431618583


Description

Daar woed elke dag, die hele dag lank, ’n onsigbare oorlog om vroue. Dit kan nie gesien of gehoor word nie, maar dit kan in elke aspek van ’n mens se lewe gevoel word. ’n Onwrikbare, bose vyand wil chaos veroorsaak in alles wat vir ’n vrou saak maak: haar hart, gedagtes, huwelik, kinders, verhoudings, drome en toekoms. Maar sy oorlogsplan behels dat hy haar onverhoeds en ongewapen moet vang.In die Bybelstudie Die wapenrusting van God, deur New York Times-topverkoperouteur en motiveringspreker...