15% Discount already included

NLV Sagteband My Kreatiewe Bybel vir Kinders

Bibles In Stock

R433.91

Product Code: 9780638011357


Description

My kreatiewe Bybel vir kinders is spesiaal geskep om kreatiwiteit aan te moedig en ’n liefde vir God te kweek in die harte van 8- tot 12-jariges. Hierdie Bybel bevat die volledige teks van die gewilde Nuwe Lewende Vertaling, gekombineer met verse om in te kleur, oordenkings, onthouverse om te memoriseer en nadink-vrae wat God se Woord op ’n opwindende manier ontsluit. Die hoëkwaliteit Bybelpapier en tweekleur-drukwerk (blou en swart) maak dit ’n pragtige Bybel vir ’n seun of dogter. Vestig di...