15% Discount already included

’n Reuse Kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat (Sagteband)

Books In Stock

R42.61

Product Code: 9780638009101


Description

Leer jou kinders hoe om enige reus in hulle lewe te oorwin deur geloof en moed wat van God af kom – net soos Dawid!’n Reuse kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat is die geliefde Bybelstorie van Dawid en Goliat in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle hoe ons moed en krag by God kry wanneer ons op Hom vertrou.Die boek het plek aan die einde waar die kind sy of haar naam kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan Christus. Teks in prettige rym Kleurvolle...