15% Discount already included

Beloftes van God vir Mans (Sagteband)

Books In Stock

R51.30

Product Code: 9780638008678


Description

Die lewe verloop nie altyd soos ons beplan nie. Hoe kan ons dan vol hoop volhou terwyl ons uitsien na ’n beter toekoms? Beloftes van God vir mans is ’n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat van God se bemoedigendste beloftes vir mans. Skrifbeloftes oor 40 temas soos ewige lewe, krag, leiding, oorwinning, sukses, volharding en voorsiening word alfabeties aangebied sodat ’n tema maklik opgespoor kan word. ’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir mans. 40 relevante temas in alfa...