15% Discount already included

NLV Sandsteen Egte Leer Grootdruk Bybel

Bibles In Stock

R781.74

Product Code: 9780638009989


Description

Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Hierdie grootdruk-uitgawe met egte leer-omslag beskik oor die volgende kenmerke: Verhelderende voetnote 12-punt lettergrootte Dubbelkolom-uitleg 8 volkleur-kaarte Merklint Duimgrepe Verpakking: "Slipcase"