15% Discount already included

Eenminuut-oordenkings Vir Kinders (Sagteband)

Books In Stock

R68.70

Product Code: 9781431625901


Description

Om wyse besluite te neem en te weet wat die beste manier is om uitdagings by die huis, by die skool of op die sportveld aan te pak, kan vir kinders moeilik wees.Die daaglikse oordenkings in Eenminuut-oordenkings vir kinders sal hulle help om leiding uit God se Woord te kry. Deur net ’n paar minute elke dag saam met God deur te bring, sal kinders inspireer om hul uitdagings op die regte manier te hanteer terwyl hulle God se wil vir hulle begin verstaan. God se Woord gee die beste voorbeelde va...