15% Discount already included

NLV Bruin Kunsleer Toeligtingsbybel

Bibles In Stock

R346.96

Product Code: 9781431625406


Description

Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks en geografiese inligting deur verduidelikings in hakies. Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot ’n dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lê.God se Woord...