15% Discount already included

NLV Roesbruin & Goud Linne Standaard Bybel Met Duimgrepe

Bibles In Stock

R434.74

Product Code: 9781431618781


Description

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae. 8.8-punt lettergrootte Dubbelkolom-uitleg 8 volkleur-kaarte Merklint Duimgrepe Bladsye goudgerand