15% Discount already included

Die Boodskap Duif Sagteband Bybel

Bibles In Stock

R346.96

Product Code: 9780638010183


Description

Die Bybel is die plek waar ons God hoor praat, waar mense sy boodskap kan hoor. Deur Die Boodskap praat die woord van die lewende God vandag helder en duidelik met ons in maklik verstaanbare taal. Die Boodskap: kommunikeer die onveranderlike Woord van God in gemaklike, hedendaagse Afrikaans is volledig vanuit die oorspronklike tale vertaal bevat versnommers wat naslaan en memorisering vergemaklik bied ’n vars perspektief op die Bybelse boodskap soos dit deur die eeue behoue gebly het Die Bo...