15% Discount already included

NLV Donkerblou Raam Sagteband Uitreikbybel

Bibles In Stock

R112.17

Product Code: 9780638010091


Description

Die NLV Uitreikbybel is ideaal om uit te deel tydens uitreik-aksies en evangelisasie. Hierdie bekostigbare uitgawe met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal ʼn waardevolle geskenk wees. Verhelderende voetnote 7.64-punt lettergrootte Dubbelkolom-uitleg