15% Discount already included

NLV Neutbruin Kunsleer Bybel Grootdruk Met Ritssluiter & Duimgrepe

Bibles In Stock

R520.87

Product Code: 9781431625635


Description

Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee.Hierdie grootdruk-uitgawe met kunsleer-omslag beskik oor die volgende kenmerke: Voetnote om begrip en kennis uit te brei 12 punt lettergrootte Dubbelkolom-uitleg 8 volkleur-kaarte Merklint Duimgrepe Verpakking: “Sleeve”