Bid die Name van God vir 52 Weke (Sagteband)
Books
In Stock
R173.04
Product Code: 9780638009675
Description
Smag jy daarna om God persoonlik te ken? God se Name openbaar wie Hy is en hoe Hy optree. Deur sy Name te bestudeer, ontdek ons hoe almagtig, alomteenwoordig, regverdig, maar ook liefdevol en genadig God is. Bid die Name van God vir 52 weke is ’n jaar lange Bybelstudie deur topverkoper-outeur Ann Spangler waarin sy God se belangrikste Name en titels bestudeer. Leer hoe om te bid met spesifieke fokus op Name soos El Shaddai, Elohim, Adonai, Abba en El Elion. Elke week se studie bevat: ’n Naam...