Dankie Inkleurboek Vir Dogters (Sagteband)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9780638008494
Description
Elke laerskooldogter het nodig om te weet daar is Iemand wat altyd daar sal wees vir haar en met Wie sy enige tyd of plek kan praat. En daardie Iemand is Jesus! Hy is altyd daar, en Hy luister altyd. Dankie! Inkleurboek vir dogters sal dogters tussen 8 en 12 aan hierdie waarheid herinner, terwyl hulle leer oor soveel dinge waaroor hulle dankbaar kan wees en kan bid. Die 40 kort, eenvoudige gebede bied ’n wegspringplek vir meisies se eie gebedswandel saam met die Here, terwyl die volblad-ontwe...