15% Discount already included

Sterk: Dagstukkies vir 'n Vreeslose en Passievolle Lewe (Hardeband)

Books In Stock

R173.04

Product Code: 9781991237873


Description

In Sterk: Dagstukkies vir 'n Vreeslose en Passievolle Lewe nooi Lisa Bevere jou uit om sterk te wees en nie daarvan weg te skram nie. Ongelukkig kan jy dit nie op jou eie vermag nie - nie eens deur harder te probeer of meer te doen nie. Jou krag lê in God opgesluit. Leer om jou verhouding met God te verdiep, Hom beter te leer ken en Hom onvoorwaardelik te volg. Aan die hand van 90 dagstukkies wat temas soos vernietigende verhoudings, vergifnis, oordeel, vrede, berou, rus, seerkry, woede ens. ...