Psalms Vir 'N Vreugdevolle Lewe (Sagteband)
Books
In Stock
R42.61
Product Code: 9781431624201
Description
Psalms vir ’n vreugdevolle lewe is ’n versameling inspirerende aanhalings uit die psalms wat volgens temas ingedeel is. Temas soos lof en aanbidding, rykdom en vertroue op God bring elke leser nader aan God. Psalms vir ’n vreugdevolle lewe bevestig opnuut hoeveel troos en bemoediging die Skrif bied vir elke gelowige wat tot God nader.