15% Discount already included

Mini-Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)

Books In Stock

R51.30

Product Code: 9781431626533


Description

In ’n wêreld vol boelies en vergelyking op sosiale media, is dit vandag baie belangrik dat kinders besef hoe kosbaar hulle vir God is – net soos hulle is.Die 180 kort dagstukke in Mini-oordenkings vir kinders is geskryf asof God self met die kind praat. Elke dagstuk bevat ’n kernvers, ’n bemoedigende boodskap van God en ’n gebed. Dit is die ideale grootte vir ’n rugsak of tas, sodat kinders enige tyd en enige plek kan stil word by God.Die persoonlike boodskappe van God in Mini-oordenkings vir...