Ontsluit die Bybel: ’n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament (Sagteband)
Books
In Stock
R520.87
Product Code: 9780638009729
Description
Ontsluit die Bybel: ’n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament is ’n omvattende Bybelreis van Genesis tot Openbaring deur Stephan Joubert en Leonard Maré. Dié Bybelstudie sal soekendes help om dieper te delf in die kosbare waarhede van die Skrif en sodoende nuwe insigte te ontdek op hulle pad na geestelike groei. Ontsluit die Bybel bied 95 studies oor die Nuwe Testament en 71 studies oor die Ou Testament. Deel 1 van hierdie boek bespreek: “Hoe verstaan en gebruik ons die Bybel reg?” Da...