15% Discount already included

Mini-Oordenkings: Veilig in God se Liefde (Sagteband)

Books In Stock

R51.30

Product Code: 9780638010169


Description

Wil jy vir seker weet dat God se liefde vir jou ewig is? Mini-oordenkings: Veilig in God se liefde sal vir jou hierdie vrede en vaste sekerheid gee. Die 180 opbouende, kort oordenkings spesiaal vir vroue is bedoel om jou in jou geloof te versterk terwyl jy jou in God se liefde verdiep. Temas soos God se getrouheid, sy leiding, ondersteuning, liefde en vrede verseker dat elke vrou diepe vreugde sal ervaar op haar geestelike reis. 180 kort oordenkings Handige sakpas-grootte 184 eenkleur-bladsy...