15% Discount already included

Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)

Books In Stock

R164.35

Product Code: 9781431626663


Description

Hoe belangrik is vroue vir God? Vroue van die Bybel: 12 Studies Oor Lewensbeginsels antwoord hierdie vraag deur na belangrike vroue in die Ou en Nuwe Testament te kyk.Deur die lewens van twaalf vroue – Eva, Sara, Mirjam, Ragab, Debora, Rut, Hanna, Ester, die deugsame vrou, Marta en Maria, Maria die ma van Jesus, en die bruid van Christus – te bestudeer leer lesers belangrike lewenslesse rakende totale gehoorsaamheid aan God asook die mislukkings wat spruit uit ongehoorsaamheid. Die Bybelvroue...