15% Discount already included

Laat Sy Liefde Jou Lei: 365 Koester-Oordenkings (Sagteband)

Books In Stock

R173.04

Product Code: 9780638008760


Description

Laat sy liefde jou lei deur topverkoper-outeur Milanie Vosloo is geskryf vir vroue wat weet dat die lewe, hulle self en ander nie perfek is nie, maar wat steeds in die liefde glo. Die dagstukke verseker vroue: Wat jou drome en ideale ook al is, waar jy jou ook al op die lewenspad bevind, laat God se liefde jou lei in alles wat jy doen, en jy sal sy vrede en vreugde ervaar.Dié dagboek bevat 365 besielende dagstukke vir vroue wat fokus op die positiewe wat ’n mens kry uit ’n liefde-lewe. Dit sl...