15% Discount already included

Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof Nuwe Buiteblad (Sagteband)

Books In Stock

R164.35

Product Code: 9780638008470


Description

Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof is ’n waardevolle hulpmiddel vir mans wat die Bybel beter wil leer ken, maar nie weet hoe en waar om te begin nie. Nou kan hulle die kerngedeeltes van die Bybel in net een jaar lees.Belangrike sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel (Nuwe Lewende Vertaling) word chronologies aangebied vanaf Genesis tot Openbaring, saam met kort, inspirerende gedagtes deur Angus Buchan.Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is ’n handige hulpbron ...