Klein Beertjie Bekommer Hom (Sagteband)
Books
In Stock
R30.43
Product Code: 9780638010220
Description
Leer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg!In Klein Beertjie bekommer hom is Klein Beertjie baie bekommerd oor sy vriende. Mamma Beer gebruik Jesus se Bergpreek in Matteus 6:25-34 om Klein Beertjie te herinner dat ons kan vertrou dat God vir ons kan sorg. God is liewer vir ons as vir die voëls en die blomme – en hulle is glad nie bekommerd nie!Hierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle ...