Klein Beertjie Nooi ’n Nuwe Maatjie (Sagteband)
Books
In Stock
R30.43
Product Code: 9780638010145
Description
Stel jou kleinding bekend aan die storie van Saggeus en leer hulle wat dit beteken om ander deur God se oë te sien. In Klein Beertjie nooi ’n nuwe maatjie wil Klein Beertjie nie vir Stinkie Stink na sy verjaardagpartytjie nooi nie. Mamma Beer vertel vir hom die storie van Jesus wat vriendelik was met ’n tollenaar en hoe alles ten goede uitgewerk het. Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges, en sal hulle leer om reeds op ’n jong ouderdom God se liefde aan ander te betoon. Stel jong lesers...