15% Discount already included

Klein Beertjie Ontmoet vir Baba Jesus (Sagteband)

Books In Stock

R30.43

Product Code: 9780638008968


Description

Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is! In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom. Hierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die storie se tema in. Vertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot 6-jariges. Sluit vrae oor die storie se tema in....