15% Discount already included

Klein Beertjie Sê vir God Dankie (Sagteband)

Books In Stock

R30.43

Product Code: 9780638008975


Description

Wil jy graag ’n gesindheid van dankbaarheid by jou kind vestig? Hierdie pragtige storie is die perfekte manier om vir kinders te wys hoeveel vreugde ons kan ervaar wanneer ons dankie sê vir God.In Klein Beertjie sê vir God dankie vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat ’n man genees het, en hoe hierdie man op ’n wonderlike manier vir God dankie gesê het.Dit sluit vrae oor die storie se tema in. Vertel die verhaal van die kreupel man wat genees is en God daa...