15% Discount already included

Klein Beertjie Leer Oor Liefde (Sagteband)

Books In Stock

R30.43

Product Code: 9781431626595


Description

Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen die riete van ’n rivier weggesteek het om hom veilig te hou.Hierdie pragtige volkleur-boekie is ideaal om kinders tussen 3 en 6 te help om aan maniere ...