88 Saampraat-Idees vir Gesinne Afrikaans Boxed Cards
Gifts
In Stock
R112.17
Product Code: 6006937180925
Description
Hoe goed ken julle as gesin mekaar? 88 saampraat-idees vir gesinne bevat vrae met ’n bypassende vers of aanhaling wat ontwerp is om lewendige gesprekke en groter begrip in jou gesin te skep. Gebruik dit tydens speletjiesaande, wanneer julle ver ry of sommer rondom die etenstafel om almal in jou huis sover te kry om te deel, te luister en saam te lag. Die 44 twee-kleur-kaartjies is aan beide kante gedruk en kom in ’n stewige geskenkboksie. Ook beskikbaar in Engels onder die titel 88 Conversat...